رفتن به محتوای اصلی
بازگشت به کتابخانه
جلد کتاب سیگارهای فرعون

سیگارهای فرعون

Cigars of the Pharaoh

نوشتهٔ هرگه(Hergé)

4.06۴ رأی

Tientalle Egiptoloe het al probeer om die grafkelder van Farao Kih-Oskh te vind en elkeen het in die proses verdwyn. Kuifie en Spokie ontmoet die misterieuse en eksentrieke Egiptoloog, Doktor Sarkofaag en gou beland hulle self in die soektog. کلمه duidelik dat die grafkelder veel meer as sand en mummies bevat. Hulle volg An leidraad - An simbool op An sigaarbandjie - en Kuifie en Spokie bots با An bende smokkelaars ملاقات کردند. Die avontuur neem hulle van Arabie na Indie en Kuifie moet alles uithaal om nie in die smokkelaars se web te beland nie.

خواندن متن اصلی انگلیسی

Tientalle Egiptoloe het al probeer om die grafkelder van Farao Kih-Oskh te vind en elkeen het in die proses verdwyn. Kuifie en Spokie ontmoet die misterieuse en eksentrieke Egiptoloog, Doktor Sarkofaag en gou beland hulle self in die soektog. Dit word duidelik dat die grafkelder veel meer as sand en mummies bevat. Hulle volg An leidraad - An simbool op An sigaarbandjie - en Kuifie en Spokie bots met An bende smokkelaars. Die avontuur neem hulle van Arabie na Indie en Kuifie moet alles uithaal om nie in die smokkelaars se web te beland nie.

شناسنامهٔ کتاب

تعداد صفحات
۶۳
زبان
English
شابک
10000000000000

مکان روایت

  • Egypt
  • India

مصر، هند